Danke Mieke Pretorius – 18 maande op fotoTe danke aan Dr Rodriques, die Medfem span en die Here se genade het ons grootste drome waar geword. Ons trane nou is die van blydskap. Delene Pretorius Botes (2016) Spread the love